Zekwande Mathenjwa, a Black Nonspeaking Autistic teenager, smiling at the camera

Zekwande se bekendstellingsgeleentheid

3 June 2021 | Advocacy

Die Zekwande-Stigting is die enigste organisasie in Afrika wat deur ‘n nie-pratende outistiese persoon gestig is om die regte van nie-pratendes te bevorder.

Nie-pratende outistiese mense lewe in die skadu van die samelewing. Dit kan slegs verander as hulle eie boodskappe uitkom by ouers, instansies en regerings.

Die Zekwande-Stigting is die enigste organisasie in Afrika wat deur ‘n nie-pratende outistiese persoon gestig is om die regte van nie-pratendes te bevorder. Die stigter, 14-jarige Zekwande Mathenjwa gebruik Spelling to Communicate, ‘n soort Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie.

Die Stigting se bekendstelling word 16 Junie 2021 vanaf 10:00–12:00 in Pretoria gehou. Jy kan dit gratis aanlyn bywoon deur hier te bespreek.

Volg die Zekwande-Stigting op Twitter en Facebook.

KEYWORDS

Letter to academics on ABA

This letter followed a meeting between Tania Melnyczuk and academics who are developing an autism awareness programme. It provides an example of how ABA promotors violate the United Nations Convention on the Rights of People with Disabilities (CRPD) and mentions the international #BanABA movement.

read more